Monique  Nieuwoudt's Memorial

Monique Nieuwoudt
(1987 - 2006)

Share:

Online Memorial  |   Photo Albums  |   Videos  |   Tributes  |   Friends/Family  |   Groups  |   Reach Outs  |   Invite  
Reach Out Messages:

It can be a very hard for a person dealing with loss. You can leave a touching message for the creator of this memorial.

General Details

Name: Miss Monique Nieuwoudt
Gender: Female
Age: 19 years old
Lived: Saturday, 18 April 1987 - Wednesday, 5 July 2006

My Story

Moniqued was vir 'n paar jaar 'n vreugde, trots, vriendin en dogter vir haar familie.  Sy was 'n ongelooflike talentvolle meisie en het onderskeiding op onderskeiding behaal.  Sy was hoofmeisie van haar skool en 'n presteerder op alle gebiede.  Maar bowenal was sy nederig.

Haar pa is 'n paar maande voor haar dood en dit was vir haar vreeslik swaar om sonder haar steunpilaar klaar te kom. 

Sy het graag aan sport deelgeneem en baie goed gevaar.  Sy was lief vir kookos, en blou dorito's chips en haar sussies.

Op pad om vir haar ouma te gaan kuier het sy in 'n motorongeluk gesterf en haar ma en twee sussies agtergelaat.

Haar dood is vir ons ontydig en die verlange ondraaglik.

Latest Tributes

View view all tributes
Stone Memorial Tribute
From: lily
View Memorial's Tribute

Biography

Fathers Name: Christiaan
Mothers Name: Riana
Country of Birth: South Africa
Country of Residence: South Africa
Occupation: Other
Marital Status: Other
Religion: Other Christian

Interests

Favourite Sport: Running
Favourite Team: Blou Bulle
Favourite Music Genre: Pop
Favourite Artist: James Blunt

Passing

Place of Passing: Stella
Date of Passing: 5 July 2006
Cause of Passing: Motor ongeluk
Type of Funeral: -
Place of Burial: Rustenburg
Plot Number: -
Funeral Director: -
Funeral Location: Rustenburg
Funeral Date: 11 July 2006
Our Wishing Well

Tell a Friend

To tell others about the website in the memory of Monique Nieuwoudt.


                         
1,802 Visits    |    Online Memorial Created By: Dorina on 1 December 2007    |     Back to Top





Our Wishing Well