Mary  Peterson's Memorial

Mary Peterson
(1979 - 2010)

Share:

Online Memorial  |   Photo Albums  |   Videos  |   Tributes  |   Friends/Family  |   Groups  |   Reach Outs  |   Invite  
Lay a Flower Lay a Stone Light a Candle Give a Heart
Light Incense Offer Rice Wine Make a Comment Add Memory
Dedicate a Song

Tributes

Heart
From: Dore
View
Hi cuz wens elke dag ek kan tyd terug draai en ons het jou nog by ons ge had maar dinge happen vir n rede en ons sal een dag verstaan hoekom het jy gedoen wat jy gedoen dit.....Miss jou met my hele hart sal jou nooit vergeet nie..Mwah We will meet again
Rice Wine
From: Dore
View
Hi cuz hope you ok up there in heaven our lives really changed big time but i know we will meet again....Loce you always
Heart
From: Dore
View
Hi Cuz this is my heart where you will remain till we meet again.......Miss you and will always Love you life is not the same with out you
Candle
From: Dore
View
Hi cuz kan nou nog nie glo dit is amper n jaar wat ons jou verloor dit glo my dit voel net soos gister en dit sal seker so voel vir die res van ons lewens.....Ons is almal baie Lief vir jou moet ons nooit vergeet nie asb.....Mwah Lover always
Candle
From: Dore
View
Hi Cuz happy-belated b-day wow dit is al weer amper n jaar maar dit voel soos gister hoekom moet mense mekaar los huh kan ons nie net vereweig saam gewees dit eish ek miss jou blind gister aand toe speel Gerhs al ons ou songs Mawielies goed hulle haai ek moet dit se ons het kwaai tye gehad....Love you ans miss you for ever mwah till we meet again.
Flower
From: Dore
View
Hi Cuz wat se hoe gaan dinge met jou in die ander wereld hoop jy is ok ons miss jou net so baie eish dit was net te gou en dit het n groot leemtheid gelos in ons almal se harte ons miss jou baie se hallo vie jou ma en pa hulle.....Love you always cuz till we meet again Panstula for life.Mwah my cousin ons het lekke tye gehad neh if we only knew it was going to end so soon but hey we had you in ...
Heart
From: Dore
View
She’s in a better place right now Than she’s ever been before; All pain is gone; she’s now at rest; Nothing troubles her anymore. It’s we who feel the burden of Our sadness and our grief;. We have to cry, to mourn our loss, Before we get relief. We know we’ll reconnect with her At the end of each life’s road; We’ll see her cherished face again When we release our earthly load
Flower
From: Dore
View
More cuz wat se jy om te dink dit is al 6 maande maar dit voel soos gister ons is weer besig met Tracy se baby shower maar jy weet dit seker ons gaan jou so miss daar maar jy sal in ons harte wees altyd...Lief vir jou
Rice Wine
From: Dore
View
The fear, the pain, the suffering Has finally gone away. The tears that fell like rain. Are replaced with sunny days. Oh what a joyous feeling to know you’re safely home, Your soul is free in heaven and with angels there you roam En ja nee jy is free my cousin ons miss jou net baie daai mal Mary voor jy met Imo getrou dit maar daai memories hou ons saam met ons in ons harte en ons sal ...
Rice Wine
From: Dore
View
Hi Me wat se jy cuz eish Xmas sonder jou en Raven gaan net nie soos altyd wees nie ek weet julle gaan daar wees maar dit sou nice gewees dit om hulle te kan hou en soen en se hoe Lief on is vir julle maar ek dink julle weet.Mary jou auntie nodig help dinge is niks lekke in die huis nie sy stress so baie en ek voel dit vir ha help ons tog asb laat dinge weer reg kom waar geld betref.Ons miss jou...
Our Wishing Well





Our Wishing Well