Cobus  Gerber's Memorial

Cobus Gerber
(1987 - 2009)

Share:

Online Memorial  |   Photo Albums  |   Videos  |   Tributes  |   Friends/Family  |   Groups  |   Reach Outs  |   Invite  
Lay a Flower Lay a Stone Light a Candle Give a Heart
Light Incense Offer Rice Wine Make a Comment Add Memory
Dedicate a Song

Tributes

Candle
From: joy123
View
Hallo my boetie, jinne dis nou al n lang tyd vandat ek hier met jou gepraat het hoor. Daar is so baie dinge wat gebeur terwyl jy nie meer hier is nie, die son wat skyn die reen wat val, al die kinders se glimlaggies en traantjies. Hulle wat so trots is op hulle toetse en dingetjies wat hulle doen. Jeniffer wat se sy is n bull soos haar oom en jou bybel wat sy by haar hou. Jinne seuna ek kan nou...
Candle
From: joy123
View
Hey seuna, wil net se ek mis jou verskriklik baie en ek is soooooooooooo baie lief vir jou dit brand eintlik n gat in my hart in.
Heart
From: joy123
View
hey my boeta mis jou baie en lief vir jou met my hele hart
Flower
From: Gerda
View
Hi my Boytjie, jy weet Joytjie vra so mooi jy moet na haar toe gaan, en jy weet hier waar ek sit en skryf kan ek die kers ruik wat sy vir jou gestuur het, so ek jy weet dat jy weet van haar brief aan jou. My boytjie die lewe is swaar sonder jou, jy is altyd in ons gedagtes van die oggend tot die aand, jy weet seuna ek gaan slaap eerder as ek by die huis kom , en naweke is baie lank sonder dat e...
Candle
From: joy123
View
Hey daar my boeta, jinne man ek mis jou so baie en ek wens net ek kon sê ja jy was by my ook gewees maar ek voel jou nie by my nie en dit maak so seer. Boeta ek wens ek kon jou n drukkie gee en sê hoe lief ek jou het. Baie lief vir jou Al my liefde Joy
Candle
From: Gerda
View
Hi my Boytjie, dink vandag baie aan jou, party dae voel ek, ek kan nie meer nie, party dae dink ek net aan die goeie dinge, en hoe trots ek op jou is dat die Here jou gekies het om by hom te wees, jy is baie spesiaal, was altyd en sal altyd wees Al my liefde Mammie
Flower
From: Gerda
View
Hi my Boytjie, net 'n kort briefie om te sè ek dink aan jou, en is baie lief vir jou. Al my Liefde Mammie
Incense
From: Gerda
View
Hi my Boytjie, dit is lente dag vandag, en ek wens so jy kan jou lelies sien, spierwit en skoon en ruik so lekker, en dit laat my dink aan hoe jy altyd was, so skoon en netjies en het altyd so lekker geruik. Ek mis jou my boy, en wens jy wil nou vir my kom kuier Al my liefde Mammie
Heart
From: Gerda
View
Hi my Boytjie, al het ek jou kar gesien, en kan sien jy het geen kans gehad nie, hoop en bid ek nog steeds dat daar iewers 'n fout is. Die pyn en seer is nou nog erger as ooit, en ek hoop net jy het niks gevoel of geweet nie, jy het soveel keer so bang gevoel en ek kan net dink as jy geweet het wat gebeur , hoe jy moes voel, en dit sou ek jou baie graag wou spaar, as ek net daar was om jou te b...
Candle
From: joy123
View
Hey my boeta.... ek was gister saam mammie by jou kar gewees en eers toe kon ek regtig besef watse tiepe seer jy moes gehad het. Ek kan nie glo dis jou kar daai nie. Ek is regtig so baie jammer vir die pyn wat jy moes deer gaan, en ek wens so dat ek dit vir jou kon dra sodat jy dit nie hoef te gevoel het nie. Seuna ek mis jou so en ek so is lief vir jou en ek wens tot vandag toe nog dat dinge a...
Our Wishing Well





Our Wishing Well