Piero  Bombardella's Memorial

Piero Bombardella
(1974 - 2008)

Share:

Online Memorial  |   Photo Albums  |   Videos  |   Tributes  |   Friends/Family  |   Groups  |   Reach Outs  |   Invite  
Lay a Flower Lay a Stone Light a Candle Give a Heart
Light Incense Offer Rice Wine Make a Comment Add Memory
Dedicate a Song

Tributes

Heart
From: piab
View
Volgende Woensdag is dit 3 jaar. Soveel dinge het verander. Ek is 'n ma. Pa het nou twee kleindogters. My Bimba (soos ons almal haar noem) loop, begin praat, en het partykeer iets wat mens so aan jou herinner - Andre kan dit sien. Ek verlang nog so baie na jou, ek neem nou aan, drie jaar later dat ek altyd na jou sal verlang, dat dit 'n lewenslange verlange sal wees. Ek het al vir jou sov...
Candle
From: piab
View
jou 2de verjaarsdag post jou dood is amper, so naby. laas jaar het ek 'n kers vir jou gebrand, die hele dag, en nag. my hart was so vreeslik seer. hierdie jaar voel ek beter. kan jy glo, pa sit elke dag 'n nuwe roos by ma se asse.... gister was die 19 maande, maandag sou jy 35 gewees het. worry steeds oor pa, maar dinge lyk al beter! wat se mens, ek is (of was?) so lief vir jou boeta!
Memory
From: piab
View
verlede jaar het ek pa se verjaarsdag vergeet, hierdie jaar nie. ek het hom na 7 gebel, dat ek langer kon praat. jy sal nie glo wat gebeur het nie. ma wou nie dokter of ambulans bel nie. so net na 9 het pa my gebel, en gese ek moet dok bel. kon hom nie in hande kry nie, toe ek terugbel, toe is ma besig om dood te gaan. op pa se verjaarsdag. ek wou jou al soveel kere bel, ek wens ons kon ...
Stone
From: piab
View
so, dit was toe die eerste jou b-day kersfees nuwe jaar my b-day ek kon nie bel nie, en jy het nie gebel nie daar is dinge aan die gang wat jou so hartseer sal maak piero, en wat jou sal laat skaam kry pa is ok, van alle mense kuier die fransman gereeld by hom johan is 'n pa my hart is nog baie seer, ek dink elke dag aan jou lief jou mis jou p
Stone
From: piab
View
boetie, ek het pa se verjaarsdag ook vergeet, kan jy dit glo, maar trust my, jou verjaarsdag sal my nie verbygaan nie. ek is bang vir dit, ek is alleen in kaapstad, en weet nie of ek gaan cope nie. ek dink nie ek glo regtig dat jy dood is nie.
Memory
From: piab
View
onthou jy hoe ons elke aand tot ons altwee in ons 20s was vir mekaar nag gese het - of eerder geskreeu het. dit het begin met, nag ... lekker slaap Jammer oor ...... tot dit te lank geword het, en ons net vir mekaar uit ons beddens in die kamer geroep het nag boet (or peers, peersie, piero) lekker slaap, se wat ons elke aand vir mekaar se. ek het skoon vergeet daarvan, maar onthou nou lie...
Memory
From: piab
View
Piero oral waar ek gaan is jy, maar ek kan jou nerens vind nie. EK kan nie my kop om vir die res van my lewe kry nie, soms dink ek jy is nog hier, ek kan nie jou naam van my foon afhaal nie. Ek lees soms Nicolette se sms'sse wat jou laaste dae beskryf, dit maak may hart so seer, maar laat my beter voel, want nou na amper 5 maande wat jy dood is vergeet mens soms hoe vreeslik jy gesuffer het. ...
Stone
From: piab
View
ek onthou ons lui sondaemiddae, met ma en pa wat 'n uiltjie knip, al die winkels wat toe is, en ons was stout is in die strate. ek onthou hoe lekker ons gelag het (openlik) vir die 'porras' as hul ma hul by die gaming machines kom haa het. ek onthou somerreen, en ons wat saam kaalvoet in die watervore stap. ek onthou hoe verlief jy op mnr le roux se dogter was (was almal nie verlief op haar ...
Stone
From: piab
View
weet nie meer of dit 4 or 5 maande is nie. verlang vreeslik na jou, mense se ek avoid reality, dis oor my hart so seer is oor lost memories. lief jou
Heart
From: piab
View
boeta, more is 5 maande, kan steeds nie glo dis waar nie. dink vandag vreeslik aan jou, my lewe hou net aan suid gaan. ek het vadersdag vergeet, en ma se verjaarsdag - nog nooit voorheen met my gebeur nie, al was ek kwaad met tye, het ek darem altyd onthou (miskien nie altyd gebel nie). carla word oor 'n maand een jaar oud en dan is jy 6 maande weg. forever is 'n lang tyd, en ek sal jou noo...
Our Wishing Well





Our Wishing Well