Willem Hendrik Vermaak's Memorial

Willem Hendrik Vermaak
(1975 - 2007)

Share:

Online Memorial  |   Photo Albums  |   Videos  |   Tributes  |   Friends/Family  |   Groups  |   Reach Outs  |   Invite  
Lay a Flower Lay a Stone Light a Candle Give a Heart
Light Incense Offer Rice Wine Make a Comment Add Memory
Dedicate a Song

Tributes

Heart
From: Lands
View
My lief, Dis nou 7 maande en ek mis jou nog elke dag so baie. Ek weet nie meer wat om te maak nie, jou plek is leeg... Jy het in soveel maniere my lewe gevul, moet my nie vergeet nie..asb. Baie lief vir jou! mwah! xxx
Candle
From: Lands
View
Willem, my lief, ek mis jou verskriklik vandag...weet nie hoekom nie, maar die laaste paar weke is vir my baie swaar sonder jou..die dae voel so lank...Ek is SO lief vir jou...was,is en sal altyd wees... Ek dink nie daar is IEMAND in die wereld, wat jou SO baie mis soos ek nie..jy was n groot deel van my lewe! Love you always! mwah!
Candle
From: Lands
View
Dink aan jou, elke dag! Wonder of my hart ooit sal laat gaan...want daar sal nooit weer iemand soos jy wees nie...Ek is lief vir jou! Mwah!
Stone
From: Lands
View
Ek wens jy was hier, om als met my te deel, my beste vriend, my liefde van my lewe! ek mis jou meer aswat woorde ooit sal kan beskryf.. mwah!
Song Dedication
From: Lands
Song Name: Fingertips
Artist: Roxette
View
Willem se FAV!! Liefde, Lands
Flower
From: NAD
View
Memory
From: Corene
View
Ek het nooit vir Willem so goed geken nie, maar die laaste twee maande voor sy dood, het hy en Landie gereeld by ons kom kuier en hy en my man, Renier, het baie close geraak. Dit was vir ons 'n gewelde skok, toe ons hoor hy is weg en die manier waarop hy weg gevat is. Ons mis jou baie en weet jy is elke dag op 'n manier by die wat jou so baie mis. Ek kyk mooi na Landie, moenie worry nie. E...
Heart
From: Lands
View
Nogsteeds net vir jou! mwah!
Candle
From: Lands
View
My lief, ek mis jou vreeslik baie...! JY is nog elke dag in my hart en my gedagtes! mwah!!
Our Wishing Well





Our Wishing Well