Willem Hendrik Vermaak's Memorial

Willem Hendrik Vermaak
(1975 - 2007)

Share:

Online Memorial  |   Photo Albums  |   Videos  |   Tributes  |   Friends/Family  |   Groups  |   Reach Outs  |   Invite  
Reach Out Messages:

It can be a very hard for a person dealing with loss. You can leave a touching message for the creator of this memorial.

General Details

Name: Mr Willem Hendrik Vermaak
Nick Name: Gesig / Boeta / "mens" / My skat
Gender: Female
Age: 32 years old
Lived: Friday, 7 March 1975 - Saturday, 15 December 2007

My Story


Willem Vermaak, my mooiste mens wat ek geken het!! Hy was altyd vrygewig, liefdevol, vol grappies en oulike se goedjies..Hy was altyd reg om iemand te help, maak nie saak wat hy mee besig was nie.
Hy het die goeie in elke situasie raakgesien...was altyd geduldig en rustig....

Sy kinders, vriende en familie was vir hom baie belangrik, en het almal n plek in sy lewe gehad! Plek in sy hart...sy aksies het vir sy hart gepraat!

Daar sal nooit weer iemand soos hy wees nie, HY was net EEN van sy soort, en die " input" wat hy in almal se lewens gehad het, sal NIEMAND ooit kan verbeter nie...niemand sal ooit sy plek kan neem nie..

Hy was n steunpilaar vir almal wat kon deel in sy lewe.

Hy was MY beste vriend en ek was lief vir HOM van die dag wat ek hom ontmoet het, my hart was van toe af, NET SYNE!

Willem, jou plek is leeg...my hart is stukkend, maar ek weet, en ek glo, dat God na jou kyk, jy is nou " untouchable" !! Veilig en rustig by die voete van Jesus...

mwah!




Latest Tributes

View view all tributes
Heart Memorial Tribute
From: Lands
View Memorial's Tribute
My lief, Dis nou 7 maande en ek mis jou nog elke dag so baie. Ek weet nie meer wat om te maak nie, jou plek is leeg....
Candle Memorial Tribute
From: Lands
View Memorial's Tribute
Willem, my lief, ek mis jou verskriklik vandag...weet nie hoekom nie, maar die laaste paar weke is vir my baie swaar ...
Candle Memorial Tribute
From: Lands
View Memorial's Tribute
Dink aan jou, elke dag! Wonder of my hart ooit sal laat gaan...want daar sal nooit weer iemand soos jy wees nie...Ek ...
Stone Memorial Tribute
From: Lands
View Memorial's Tribute
Ek wens jy was hier, om als met my te deel, my beste vriend, my liefde van my lewe! ek mis jou meer aswat woorde ooit...
Song Dedication Memorial Tribute
From: Lands
Song Name: Fingertips
Artist: Roxette
View Memorial's Tribute
Willem se FAV!! Liefde, Lands
Flower Memorial Tribute
From: NAD
View Memorial's Tribute
Memory Memorial Tribute
From: Corene
View Memorial's Tribute
Ek het nooit vir Willem so goed geken nie, maar die laaste twee maande voor sy dood, het hy en Landie gereeld by ons ...
Heart Memorial Tribute
From: Lands
View Memorial's Tribute
Nogsteeds net vir jou! mwah!
Candle Memorial Tribute
From: Lands
View Memorial's Tribute
My lief, ek mis jou vreeslik baie...! JY is nog elke dag in my hart en my gedagtes! mwah!!

Biography

Fathers Name: Rassie Vermaak
Mothers Name: Johanna Vermaak
Children's Names: Cavn, James, Issabella, Jolene
Siblings Names: Thys, Carla
Country of Birth: South Africa
Country of Residence: South Africa
City of Residence: Rustenburg
Occupation: Self-Employment
Marital Status: Divorced

Interests

Favourite Sport: Rugby
Favourite Team: Cheetahs
Favourite Music Genre: Miscellaneous
Favourite Artist: Robbie Wessels / Bok van Blerk/Roxette/Nickelback

Passing

Place of Passing: Potchefstroom - Schoemansdrift
Date of Passing: 15 December 2007
Funeral Date: 20 December 2007
Our Wishing Well

My Friends/Family

NAD
View
NAD
Corene
View
Corene

Tell a Friend

To tell others about the website in the memory of Willem Vermaak.


                         
2,339 Visits    |    Online Memorial Created By: Lands on 6 June 2008    |     Back to Top





Our Wishing Well