Daniel Lodewicus Jansen van Vuuren's Memorial

Daniel Lodewicus Jansen van Vuuren
(1952 - 2008)

Share:

Online Memorial  |   Photo Albums  |   Videos  |   Tributes  |   Friends/Family  |   Groups  |   Reach Outs  |   Invite  
Lay a Flower Lay a Stone Light a Candle Give a Heart
Light Incense Offer Rice Wine Make a Comment Add Memory
Dedicate a Song

Tributes

Song Dedication
From: LunaLii
Song Name: Somewhere over the rainbow
Artist: Israel Kamakawiwo'ole
View
Tot die dag wat ek my laaste asem uitblaas, sal ek aanhou soek na pappa aan die einde van elke reenboog... Dit was, is en sal vir altyd ons liedjie wees x
Flower
From: LunaLii
View
Hallo pappa... Dis nou al 7 weke vandat pappa weg is. Dit voel eerder soos 'n leeftyd. Ek het regtig gedink dit sou nou al ten minste 'n klein bietjie beter, of ten minste makliker gewees het... Ek kan of wil nie vir pappa jok nie, dit raak net al hoe erger en ondraagliker vir my. Ek is siek en sat vir almal wat alewig vir my vertel dat ek moet positief wees, dat dinge sal beter raak, dat pappa...
Our Wishing Well





Our Wishing Well