Meg  Venter's Memorial

Meg Venter
(1997 - 2011)

Share:

Online Memorial  |   Photo Albums  |   Videos  |   Tributes  |   Friends/Family  |   Groups  |   Reach Outs  |   Invite  
Reach Out Messages:

It can be a very hard for a person dealing with loss. You can leave a touching message for the creator of this memorial.

General Details

Name: Meg Venter
Nick Name: Meggie Pekkie, Ouvrou
Gender: Female
Type of Pet: Dog
Breed: Daschund
Age: 13 years old
Lived: Tuesday, 1 April 1997 - Monday, 21 February 2011

My Story

Ai my ou Meg,

Jy was ons ouvroutjie gewees, nooit siek geword of pyne gehad nie.  Jy was die liefdevolle enetjie, en was altyd mal oor aandag.  Ek is so jammer dat ons jou nie eerder dokter toe gevat het nie my bekkie, ons kon dalk jou lewe gered het, maar soos met Stoffel en Lulu, glo ek die Liewe Vader het jou kom haal om saam met Hom te wees.  Nou is al drie ons honde-kinders in die hemel.
Dankie vir die bietjie meer as 10 jaar wat ons jou in ons lewe kon hê.  Jy was 'n pragtige ou dingetjie en ek gaan jou verskriklik mis my poppie.

Rus nou sag saam met Stoffel en Lulu.  Ek gun jou om pynvry te wees Meggie.

Lief jou baie!!

Latest Tributes

View view all tributes
Heart Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Ouvrou, dink nog so baie aan jou. Ek sal jou nooit vergeet nie my ou bekkie.
Candle Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Hi my ou Meggie. Ek mis jou nog net so baie my ouvroutjie. Ek sal jou nooit vergeet nie, al was jy meer pa se kind....
Candle Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Ons ouvroutjie, ons mis jou nog elke dag my bekkie. Jy was vir so lank deel van ons lewe, en jou gesiggie sal ek noo...
Flower Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Hallo my ouvroutjie! Ai my meisiekind, dis nou al 2 jaar en 8 maande vandat jy weg is, en ek voel nog altyd skuldig ...
Heart Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Ons pragtige ouvroutjie, ek mis jou nog elke dag, en voel jou teenwoordigheid elke dag by my. Ek glo jy is hier by on...
Flower Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Ons ou-vroutjie, hoe verlang ek nie vandag na jou nie. Jy het so pragtige geaardheid gehad, en was so gelukkig met d...
Candle Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
I can't believe you're gone. Why did you have to leave me? I will miss everything about you: your sweet personality...
Heart Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
My ou Meggie, dis nou al amper 'n jaar, en ek mis jou ou lyfie nog net so. Jy was so ou pragtige ou dingetjie. Ek sa...
Heart Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Hi my ou bekkie, ek mis jou nog net so verskriklik baie. Al wat my troos, is die feit dat julle 3 nou saam is. Ek w...
Candle Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Hi my ouvroutjie, ek mis jou so verskriklik baie, en soek nog soms jou ou lyfie op die bank of in jou bedjie. Ek wa...
Heart Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Ai my ou Meggie, hoe mis ek nie jou ou lyfie nie. Altyd geweet jy is in jou mandjie of op die bank. Ek sien jou nog...
Flower Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Hi my ou Meggie, ek mis jou nog so oneindig baie. Ek kan partykeer nie glo dat jy nie meer leef nie. Ek voel darem ...

Biography

Owners Names: Natasha & Cobus
Country: South Africa
City: Pretoria
Unique Markings: Baie vlekkies op haar maag gehad
Traits: Was baie lief vir aandag en om gekrap te word

Interests

Favourite Place: Haar bedjie
Favourite Meal: Hoender
Favourite Charity: Barking mad
Type of Affection: Baie lief vir 'n krappie op die magie

Passing

Place of Passing: Onderstepoort Hospital
Date of Passing: 21 February 2011
Cause of Passing: Pneumonia
Type of Funeral: Burial
Place of Burial: In die tuin, saam Lulu en Stoffel
Our Wishing Well

Tell a Friend

To tell others about the website in the memory of Meg Venter.


                         
1,714 Visits    |    Online Memorial Created By: Nats on 21 February 2011    |     Back to Top





Our Wishing Well